Luke 10:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sê vir hom: Wat is in die wet geskrywe? hoe lees jy?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het geantwoord: “Wat sê die wet van Moses? Wat lees jy daarin?”
Afrikaans 1933/1953 En Hy antwoord hom: Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?
Afrikaans 1983 Jesus sê vir hom: “Wat staan in die wet van Moses geskrywe? Wat lees jy daar?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê toe vir hom: “Wat staan in die Wet geskryf? Wat lees jy daar?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hom gevra: “Wat het God in sy wette geskryf? Wat lees jy in die wette?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ken jy dan nie die wet nie?” het Jesus vinnig teruggevra. “Sê My ’n bietjie, wat staan daar in die wet geskryf?”