Luke 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sê vir julle dat baie profete en konings begeer het om te sien wat julle sien, en hulle het dit nie gesien nie; en om te hoor wat julle hoor en dit nie gehoor het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sê vir julle, baie profete en konings het begeer om te sien en te hoor wat julle sien en hoor, maar hulle kon nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want Ek sê vir julle, baie profete en konings het gewens om te sien wat julle sien, en het dit nie gesien nie, en om te hoor wat julle hoor, en het dit nie gehoor nie. |
| Afrikaans 1983 | want Ek sê vir julle: Baie profete en konings het daarna verlang om te sien wat julle nou sien, en hulle het dit nie gesien nie; en om te hoor wat julle nou hoor, en hulle het dit nie gehoor nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Ek sê vir julle, baie profete en konings sou graag wou sien wat julle sien, maar het nie gesien nie, en sou graag wou hoor wat julle hoor, en hulle het nie gehoor nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want Ek sê vir julle: Baie profete en konings wou graag sien wat julle nou sien, maar hulle het dit nie gesien nie. Hulle wou ook graag hoor wat julle nou hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet julle hoeveel profete en konings van Israel het begeer om te sien wat julle nou sien? Vir hulle was dit egter nie beskore nie. Maar julle - julle sien nou die Seun van die lewende God met julle eie oë.” |