Luke 10:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het Hom na sy dissipels gedraai en alleen gesê: Geseënd is die oë wat sien wat julle sien.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle alleen was, het Hy na die dissipels gedraai en gesê: “Hoe bevoorreg is julle om te sien wat julle sien!
Afrikaans 1933/1953 En Hy het Hom omgedraai na sy dissipels en afsonderlik aan hulle gesê: Salig is die oë wat sien wat julle sien;
Afrikaans 1983 Toe draai Jesus Hom na sy dissipels afsonderlik en sê vir hulle: “Hoe bevoorreg is die oë wat sien wat julle sien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle op hulle eie was, het Jesus na sy dissipels gedraai en vir hulle gesê: “Gelukkig is die oë wat sien wat julle sien,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe draai Jesus om na sy dissipels en Hy praat net met hulle en sê: “Julle is gelukkig, julle wat al hierdie dinge sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe draai Jesus om na sy volgelinge toe en sê vir hulle: “Weet julle hoe bevoorreg julle is? Julle sien en hoor dinge wat g’n ander mens nog gesien of gehoor het nie.