Luke 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: Ek het Satan soos weerlig uit die hemel sien val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ja,” het Hy hulle vertel. “Ek het Satan uit die hemel sien val soos ’n weerligstraal! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hulle: Ek het die Satan soos 'n bliksem uit die hemel sien val. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy vir hulle: “Ek het die Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Hy vir hulle: “Ek het Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus vir hulle: “Ek het gesien hoe die Satan skielik uit die hemel val, soos wanneer weerlig uit die hemel kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar natuurlik,” het Jesus geantwoord. “Ek is mos baie sterker as hulle. Ek het immers self gesien hoe die duiwel uit die hemel gegooi is. So vinnig soos ’n weerligstraal is hy daar uit God se terrein verwyder. |