Luke 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ek sê vir julle dat dit vir Sodom in dié dag verdraagliker sal wees as vir daardie stad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verseker julle, selfs die bose Sodom sal in die oordeelsdag beter daaraan toe wees as só ’n dorp. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sê vir julle: Vir Sodom sal dit verdraagliker wees in die dag as vir daardie stad. |
| Afrikaans 1983 | Ek sê vir julle: Vir die mense van Sodom sal dit op dié dag draagliker wees as vir daardie dorp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê vir julle: Vir die mense van Sodom sal dit op daardie dag draagliker wees as vir daardie dorp.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, wanneer God die mense sal oordeel, dan sal dit beter gaan met die stad Sodom as met daardie stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit gaan vir hulle baie erger wees wanneer hulle eendag voor God moet gaan staan as wat dit sal wees vir Sodom en Gomorra, daardie twee stede wat so berug was vir al hulle sondes.” |