Leviticus 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses: Dit is die ding wat die HERE julle beveel het om te doen: en die heerlikheid van die HERE sal aan julle verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Moses gesê: “As julle hierdie instruksies van die Here volg, sal die glorieryke teenwoordigheid van die Here sigbaar word voor julle.”
Afrikaans 1933/1953 En Moses het gesê: Dit is die saak wat die HERE julle beveel het om te doen, sodat die heerlikheid van die HERE aan julle kan verskyn.
Afrikaans 1983 Toe sê Moses: “Ons sal nou doen wat die Here beveel het. Dan sal die magtige teenwoordigheid van die Here aan julle geopenbaar word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Moses: “Dit is wat die Here julle beveel het om te doen, sodat die heerlikheid van die Here aan julle kan verskyn.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Dit is wat die Here gesê het julle moet doen sodat julle die lig kan sien wat om die Here, die Koning, is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Moses vir hulle: “Dit is presies wat die Here wou hê julle moes doen sodat julle kan ervaar hoe geweldig groot Hy is.”