Leviticus 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die vet op die borste gesit, en hy het die vet op die altaar verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 dit bo-op die borsstukke van die diere gepak en dit toe op die altaar verbrand.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het die stukke vet op die borsstukke gesit, en hy het die stukke vet op die altaar aan die brand gesteek.
Afrikaans 1983 op die borsstukke gepak en dit alles vir Aäron aangegee. Hy het die vetdele op die altaar verbrand,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die vet op die borsstukke neergesit. Aäron het die vet op die altaar verbrand,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het dit neergesit op die bors-stukke. Daarna het Aäron die vet verbrand op die altaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) by die borsstukke gesit. Hy het toe al die stukke vet op die altaar verbrand.