Leviticus 9:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vet van die bul en van die ram, die boud en dit wat die binnegoed bedek, en die niere en die bul bokant die lewer;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het hy die vet van die bul en die ram — die vet van die stert, die vet rondom die binnegoed, saam met die niere en die punt van die lewer — gevat en
Afrikaans 1933/1953 en die stukke vet van die bul, en van die ram die vetstert en die netvet en die niere en die lap aan die lewer;
Afrikaans 1983 Sy seuns het die vetdele van die bul en die ram, naamlik die vetstert, die niervet, die niere en die punt van die lewer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stukke vet van die bul het hulle nadergebring, ook die vet van die ram: die vetstert, die vet wat die binnegoed bedek, asook die niere en die lewerlob.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die vet van die bul en die ram gebring, en ook die vetstert, die netvet, die niere en die punt van die lewer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het al die stukke vet van die bul en die ram - dit is nou die vetstert, die vetlaag oor die niere en die gedeelte oor die lewer -