Leviticus 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die brandoffer gebring en dit gebring volgens die wyse. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe ook die brandoffer gebring en dit op die voorgeskrewe manier geoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy die brandoffer gebring en dit berei volgens voorskrif. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook die brandoffer van die volk na die altaar toe gebring en dit volgens die voorskrif geoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die brandoffer laat nader kom en dit op die voorgeskrewe manier gereedgemaak en geoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het hy die brand-offer gebring en hy het daarmee gedoen wat hy moes doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook hulle offer wat op die altaar verbrand moes word, gebring en daarmee volgens die voorskrif gemaak. |