Leviticus 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die binnegoed en die pote gewas en dit op die brandoffer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe die binnegoed en die bene gewas en dit ook as ’n brandoffer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die binnegoed en die pote gewas en dit aan die brand gesteek bo op die brandoffer op die altaar. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die binnegoed en die pote gewas en dit bo-op die brandoffer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die binnegoed en die pote afgespoel en dit bo-op die brandoffer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die binnegoed en die pote afgewas en hy het dit saam met die vleis en die kop op die altaar verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die binnegoed en die pote afgewas en dit saam met die res van die offer op die altaar verbrand. |