Leviticus 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die brandoffer vir hom gebring, met sy stukke en die kop, en hy het dit op die altaar verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die dier stuk vir stuk saam met die kop vir hom aangegee en hy het elke deel op die altaar verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het hulle vir hom die brandoffer volgens sy stukke aangegee, met die kop, en hy het dit aan die brand gesteek op die altaar. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ook die stukke en die kop van die brandofferdier vir hom aangegee, en hy het dit op die altaar aan die brand gesteek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die brandoffer het hulle stuk vir stuk aan hom oorhandig, ook die kop, en hy het dit op die altaar verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy seuns het vir hom die stukke vleis en die kop van die ram gebring, en hy het dit op die altaar verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die verskillende dele van die dier wat geslag is, vir hom aangegee om op die altaar te laat brand en ook die dier se kop. Hy het dit alles op die altaar verbrand. |