Leviticus 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vleis en die vel het hy buitekant die laer met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vleis en die vel is aan die buitekant van die kamp verbrand.
Afrikaans 1933/1953 En die vleis en die vel het hy buitekant die laer met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 Die vleis en die vel is egter buite die kamp verbrand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vleis en die vel het hy buite die kamp met vuur verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die vleis en die vel van die kalf buite die kamp verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dier se vleis en die vel het hy egter buite die kamp laat verbrand.