Leviticus 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die vet en die niere en die sel bokant die lewer van die sondoffer het hy op die altaar aan die brand gesteek; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het hy die vet, die niere en die punt van die lewer van die sonde-offer op die altaar verbrand, net soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die vet en die niere en die lap aan die lewer van die sondoffer het hy op die altaar aan die brand gesteek soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Die vet, die niere en die punt van die lewer van die sondeofferdier het hy op die altaar verbrand soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vet, die niere en die lewerlob van die reinigingsoffer het hy op die altaar verbrand soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die vet en die niere en die punt van die lewer van die kalf op die altaar verbrand, soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die vet en die niere en die lewerpunt van die dier op die altaar verbrand, soos die Here gesê het Moses moet maak. |