Leviticus 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die agtste dag het Moses Aäron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep;
Afrikaans (NLV) 2011 Na die wydingseremonie, op die agtste dag, het Moses vir Aäron en sy seuns en die leiers van Israel bymekaargeroep.
Afrikaans 1933/1953 En op die agtste dag het Moses Aäron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep
Afrikaans 1983 Toe die week verby was, het Moses vir Aäron, sy seuns en die leiers van Israel laat roep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die agtste dag het Moses Aäron, sy seuns en die oudstes van Israel geroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die dag nadat Moses die priesters gewy het, het hy vir Aäron en sy seuns en die leiers van Israel geroep,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die agtste dag het Moses vir Aäron, sy seuns en ook die leiers van Israel na hom toe laat kom.