Leviticus 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het Aäron en sy seuns gebring en hulle met water gewas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Aäron en sy seuns laat naderkom en hulle met water gewas. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het Aäron en sy seuns laat nader kom en hulle met water gewas. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Aäron en sy seuns laat naderkom na die altaar toe en hulle gewas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het vir Aäron en sy seuns laat nader kom en hulle met water afgespoel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Moses vir Aäron en sy seuns laat nader kom en hy het hulle gewas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het Aäron en sy seuns laat nader staan en hulle met water gewas. |