Leviticus 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die ding wat die HERE beveel het om te doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het die volgende aankondiging gemaak: “Die Here het my beveel om te doen wat ek nou gaan doen!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die saak wat die HERE beveel het om te doen.
Afrikaans 1983 het Moses vir hulle gesê: “Ek sal nou daartoe oorgaan om te doen wat die Here my beveel het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Moses vir die volksvergadering: “Dit is wat die Here beveel het gedoen moet word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir die volksvergadering gesê: “Dit is wat die Here vir ons gesê het om te doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het vir hulle gesê: “Dit is soos die Here gesê het ons moet maak.”