Leviticus 8:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die HERE deur die diens van Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here deur Moses beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Aäron en sy seuns het al die dinge gedoen wat die HERE deur die diens van Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Aäron en sy seuns het toe alles wat die Here deur Moses beveel het, gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here by monde van Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het om vir hulle te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aäron en sy seuns het presies gedoen soos die Here hulle deur Moses beveel het. |