Leviticus 8:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos hy vandag gedoen het, so het die HERE beveel om te doen, om vir julle versoening te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat vandag gedoen is, is die bevel van die Here sodat daar versoening vir julle kan wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos vandag gedoen is, het die HERE beveel om verder te doen, om vir julle versoening te bewerk. |
| Afrikaans 1983 | Die dinge wat vandag gedoen is op bevel van die Here, was bedoel om julle sonde te versoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat vandag gebeur het, is wat die Here beveel het gedoen moet word om vir julle versoening te doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gesê ons moet hierdie dinge doen soos ons dit vandag gedoen het om vir julle versoening te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat vandag gebeur het, is soos die Here gesê het julle aan Hom opgedra moet word. |