Leviticus 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En versamel jy die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms.
Afrikaans (NLV) 2011 na die ingang van die tent van ontmoeting. Roep dan die hele gemeenskap van Israel bymekaar om jou daar te ontmoet.”
Afrikaans 1933/1953 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms.
Afrikaans 1983 en laat die hele gemeente ook by die ingang van die tent van ontmoeting bymekaarkom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) na die ingang van die •Tent van Ontmoeting. Laat die hele geloofsgemeenskap ook daar bymekaarkom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En jy moet die hele volksvergadering laat bymekaarkom by die ingang van die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat sommer ook al die mense uit die laer saam kom na die tent van ontmoeting toe.”