Leviticus 8:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die ram in stukke gesny; en Moses het die kop en die stukke en die vet verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het hy die ram in stukke gesny en die kop, sommige van die stukke vleis en die vet op die altaar verbrand.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook die ram in sy stukke verdeel, en Moses het die kop en die stukke en die vet aan die brand gesteek;
Afrikaans 1983 Hy het die ram opgesny. Hy het die kop, die opgesnyde dele, die binnevet, en
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ram het hy in stukke opgesny en die kop, die stukke en die niervet verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die ram in stukke gesny en hy het die kop en die stukke vleis en die vet verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die ram in stukke opgesny. Hy het die ram se kop, sy vleis en sy binnevet verbrand.