Leviticus 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het dit doodgemaak; en Moses het die bloed rondom op die altaar gesprinkel.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het die ram geslag en van die bloed gevat en dit teen die kante van die altaar gesprinkel.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het dit geslag en die bloed rondom teen die altaar uitgegooi.
Afrikaans 1983 Moses het hom geslag en die bloed rondom teen die altaar uitgegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het hom keelaf gesny en die bloed reg rondom teen die altaar gesprinkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Moses die ram geslag en hy het die bloed rondom teen die altaar gespat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het dit geslag en die bloed daarvan aan alle kante teen die altaar uitgegooi.