Leviticus 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die ram vir die brandoffer gebring, en Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe die ram as brandoffer vir die Here gebring. Aäron en sy seuns het hulle hande op sy kop gesit.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het hy die brandofferram laat aankom, en Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.
Afrikaans 1983 Toe is die ram vir die brandoffer nadergebring na die altaar toe. Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het hy die ram vir die •brandoffer laat nader kom. Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Moses die skaap-ram nader gebring wat 'n brand-offer moes wees, en Aäron en sy seuns het hulle hande op die ram se kop gesit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ram vir die brandoffer is toe nader gebring. Aäron en sy seuns het hulle hande op die ram se kop gelê.