Leviticus 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die bul en sy vel, sy vleis en sy mis het hy buitekant die laer met vuur verbrand; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die res van die bul met sy vel, vleis en mis is aan die buitekant van die kamp verbrand, net soos die Here hom beveel het om te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die bul met sy vel en sy vleis en sy mis het hy buitekant die laer met vuur verbrand, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Die res van die bul, die vel, die vleis en die pensmis is buite die kamp verbrand soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die bul – sy vel, sy vleis en die pensmis – het hy buite die kamp met vuur verbrand, soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die vel en vleis van die bul en die pensmis buite die kamp verbrand, soos die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van die bul met sy vel, sy vleis en sy pensmis het Moses buite die kamp in die vuur gaan verbrand. Dit was soos die Here gesê het hy dit moet doen. |