Leviticus 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het van die salfolie op Aäron se hoof gegooi en hom gesalf om hom te heilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe ook van die salfolie op Aäron se kop gegooi en hom gesalf en hom sodoende vir sy werk heilig gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het hy van die salfolie op die hoof van Aäron gegiet en hom gesalf om hom te heilig.
Afrikaans 1983 Hy het ook van die salfolie op Aäron se kop gegooi om hom te salf en aan die diens van die Here te wy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het van die salfolie oor Aäron se kop uitgegooi en hom gesalf om hom te heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Moses van die salf-olie op Aäron se kop gegooi en hy het Aäron gesalf en gewy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook van die olie op Aäron se kop laat uitloop om hom so aan die diens van die Here te wy.