Leviticus 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die salfolie geneem en die tabernakel en alles wat daarin was gesalf en hulle geheilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe die salfolie geneem en die tent van ontmoeting en alles daarin gesalf om dit aan die Here op te dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Moses die salfolie geneem en die tabernakel en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe met die salfolie die tabernakel en alles wat daarin was, gesalf. So het hy dit vir die diens van die Here gewy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die salfolie geneem en die •tabernakel en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Moses die salf-olie geneem en hy het die tempel-tent en alles daarin gesalf en gewy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe die olyfolie gevat en daarvan aan die tent van ontmoeting gesmeer en aan alles wat daar binne-in was om dit aan die Here op te dra. |