Leviticus 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester wat iemand se brandoffer bring, die priester moet vir hom die vel hê van die brandoffer wat hy gebring het.
Afrikaans (NLV) 2011 In geval van die brandoffer behoort die vel van die offerdier ook aan die priester.
Afrikaans 1933/1953 En die priester wat die brandoffer van iemand bring die vel van die brandoffer wat hy gebring het, aan die priester, aan hom kom dit toe.
Afrikaans 1983 “Waar 'n priester vir iemand 'n brandoffer aanbied, kom die vel van die offerdier die priester toe wat die offer aanbied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer 'n priester namens iemand 'n brandoffer bring, behoort die vel van die brandoffer wat hy bring aan die priester; dit kom hom toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die priester wat iemand se brand-offer offer, mag die vel kry van die dier wat hy ge-offer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die werker wat die offer op die altaar verbrand, mag die vel van die dier vir homself hou.