Leviticus 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke manlike onder die priesters mag daarvan eet; dit moet in die heiligdom geëet word; dit is hoogheilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Alle manlike lede van ’n priester se familie mag van die vleis eet en dit moet op ’n gewyde plek geëet word, want dit is ’n baie heilige offer.
Afrikaans 1933/1953 Almal wat manlik is onder die priesters, mag dit eet. Op 'n heilige plek moet dit geëet word; dit is hoogheilig.
Afrikaans 1983 Enige manlike persoon onder die priesters mag die skuldoffer eet. Dit is 'n besondere gewyde gawe. Dit word op die gewyde plek geëet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Enige manlike persoon uit die priesterfamilie mag daarvan eet. Op 'n heilige plek moet dit geëet word. Dit is besonder heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Man of 'n seun van die priesters se familie mag die vleis van die skuld-offer eet. Hulle moet dit eet op 'n gewyde plek, dit is hoog-gewyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die manlike werkers by die tent mag ook daarvan eet. Hulle moet dit egter op ’n plek gaan eet wat daarvoor eenkant gesit is, omdat dit uitsluitlik vir die diens van die Here afgesonder is.