Leviticus 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as 'n vuuroffer aan die HERE; dit is 'n skuldoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester sal al sy dele op die altaar verbrand as ’n vuuroffer vir die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuuroffer aan die HERE; dit is 'n skuldoffer. |
| Afrikaans 1983 | Die priester verbrand dit op die altaar. Dit is 'n vuuroffer vir die Here. Dit is die skuldoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet dit op die altaar verbrand. Dit is 'n offergawe aan die Here, 'n hersteloffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet dit op die altaar verbrand. Dit is 'n vuur-offer vir die Here, dit is 'n skuld-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet dit alles op die altaar verbrand as ’n offer wat vir die Here verbrand word. Hierdie offer betaal vir die oortreding wat begaan is. |