Leviticus 7:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die twee niere en die vet wat daarop is, wat aan die sye is, en die sel wat bokant die lewer is, saam met die niere, moet hy wegneem.
Afrikaans (NLV) 2011 die twee niere met die vet rondom hulle naby die kruis, en die punt van die lewer, wat saam met die niere verwyder moet word.
Afrikaans 1933/1953 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.
Afrikaans 1983 die twee niertjies met die vet oor hulle teen die kruis en die lewerpunt wat saam met die niertjies verwyder word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) asook die twee niere met die vet daaraan wat teen die kruis lê. Die lewerlob moet hy saam met die niere verwyder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy moet ook die twee niere offer, en die vet wat aan die niere is by die kruis, en ook die punt van die lewer wat hy saam met die niere uitsny.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die twee niere met die vet daaraan by die kruis en die lewer wat saam met die niertjies verwyder is.