Leviticus 7:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die HERE beveel het om aan hulle uit die kinders van Israel gegee te word op die dag dat Hy hulle gesalf het, volgens 'n ewige insetting vir hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het die Israeliete beveel om hierdie dele vir die priesters te gee as hulle regmatige deel. Dit geld van die tyd dat die priesters gesalf is. Hierdie reëling geld ook vir die geslagte wat nog kom.”
Afrikaans 1933/1953 wat die HERE beveel het om hulle te gee van die kant van die kinders van Israel, op die dag toe Hy hulle gesalf het. Dit is 'n ewige insetting vir hulle geslagte.
Afrikaans 1983 Die dag toe hulle gesalf is, het die Here beveel dat hulle dié gawes van die Israeliete moet ontvang. Dit is 'n vaste instelling, ook vir hulle nageslag.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is wat die Here beveel het die Israeliete aan hulle moet gee, op die dag dat Hy hulle gesalf het. Dit is 'n voorskrif wat altyd geld vir hulle nageslag.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Here die priesters gesalf het, het Hy gesê die Israeliete moet hierdie dele vir die priesters gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is ook die gedeelte van die offer wat die Here beveel het hulle moet kry van die dag dat Hy hulle uit die Israeliete gekies en laat aanstel het om Hom te dien. Dit is ’n reël wat altyd vas sal staan tot in die verre toekoms.”