Leviticus 7:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet die vet op die altaar aan die brand steek, maar die bors moet aan Aäron en sy seuns behoort. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester sal dan die vet op die altaar verbrand, maar die bors sal aan Aäron en sy seuns behoort. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester moet die vet op die altaar aan die brand steek, maar die bors kom Aäron en sy seuns toe. |
| Afrikaans 1983 | Die priester verbrand dan die vet op die altaar, maar die bors kom Aäron en sy seuns toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet die vet op die altaar verbrand. Die borsstuk kom Aäron en sy seuns toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet die vet op die altaar verbrand, en Aäron en sy seuns moet die bors kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dienaar by die tent verbrand dan die vet op die altaar. Die bors self gaan na Aäron en sy mense toe. |