Leviticus 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet al die vet daarvan offer; die kruis en die vet wat die binnegoed bedek, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester sal dan al die vet op die altaar offer, dit beteken die vet van die stert, die vet aan die binnegoed, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat oor die binnegoed lê, |
| Afrikaans 1983 | Al die vet word aangebied: die vetstert, die vet wat die binnegoed bedek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die vet daarvan moet hy naderbring: die vetstert en die vet wat die binnegoed bedek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet al die vet van die dier offer, die stertvet en die vet wat oor die binnegoed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dienaar moet ook al die vet van die dier op die altaar offer, dit wil sê, ook die vetstert, die vet aan die binnegoed, |