Leviticus 7:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê: Wie sy dankoffers aan die HERE bring, moet sy offer aan die HERE bring van sy dankoffers.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee hierdie verdere instruksies vir die Israeliete: Wanneer jy ’n maaltydoffer vir die Here bring, bring ’n deel daarvan as ’n spesiale gawe vir die Here.
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê: Hy wat aan die HERE sy dankoffer bring, moet self aan die HERE die gawe uit sy dankoffer bring;
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: Wanneer iemand vir die Here 'n maaltydoffer aanbied, moet hy self uit sy maaltydoffer 'n offer aan die Here bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Praat met die Israeliete en sê, ‘Wie sy maaltydoffer vir die Here bring, moet self die deel van sy maaltydoffer wat aan die Here behoort, in die heiligdom inbring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer iemand vir die Here 'n ete-offer bring, dan moet hy 'n deel van die vleis vir die Here offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die volgende opdrag aan die Israeliete gegee: “’n Persoon kan vir die Here ’n offer bring om sy goeie gesindheid teenoor die Here te bewys. Hy moet dan die deel daarvan wat vir die Here gegee word,