Leviticus 7:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke siel wat enige soort bloed eet, dié siel moet uit sy volk uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011 Enigiemand wat bloed eet, moet uit die gemeenskap verwyder word.”
Afrikaans 1933/1953 Elkeen wat maar enigsins bloed eet, die siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.
Afrikaans 1983 Iemand wat enige bloed eet, moet van sy volksgenote afgesny word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Enigiemand wat enige bloed eet, sal van sy mense afgesny word.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet enige iemand wat bloed eet, afsny van sy volk.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Enige persoon wat sulke bloed drink, sal uit die volk verwyder word.”