Leviticus 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê: Julle mag geen vet eet nie, van bees of kleinvee of bok nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee vir die Israeliete hierdie instruksies: Julle mag nooit vet eet nie, nie die vet van osse of skape of bokke nie.
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê: G,,n vet van 'n bees of skaap of bok mag julle eet nie.
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: Julle mag geen vet van beeste, skape en bokke eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Praat met die Israeliete en sê, ‘Julle mag nie enige vet van beeste, skape of bokke eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die Israeliete sê: Julle mag nooit vet van 'n bees of 'n skaap of 'n bok eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die mense van Israel beveel: “Sê vir die Israeliete: Julle mag nie beeste, skape of bokke se vet eet nie.