Leviticus 7:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die oorblyfsel van die vleis van die offer op die derde dag moet met vuur verbrand word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enigiets wat oorbly tot op die derde dag moet heeltemal verbrand word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat van die offervleis oorgebly het, moet op die derde dag met vuur verbrand word. |
| Afrikaans 1983 | maar wat op die derde dag nog oor is, moet verbrand word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat op die derde dag nog van die offervleis oor is, moet met vuur verbrand word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daar dan nog vleis oorbly tot die derde dag, dan moet hulle dit verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vleis wat op die derde dag nog oor is, moet egter heeltemal verbrand word. |