Leviticus 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die wet van die dankoffer wat hy aan die HERE moet bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hier volg die instruksies vir die verskillende soorte maaltydoffers wat vir die Here gebring mag word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die wet van die dankoffer wat hulle aan die HERE bring: |
| Afrikaans 1983 | “Die reëlings oor die maaltydoffers wat vir die Here aangebied word, is soos volg: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Dit is die voorskrifte vir 'n •maaltydoffer wat vir die Here gebring word: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En dit is hoe iemand vir die Here 'n ete-offer moet bring: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou volg die aanwysings vir die offer wat vir die Here gebring word om die verbintenis met Hom te versterk: |