Leviticus 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elke spysoffer, gemeng met olie en droog, moet aan al die seuns van Aäron, die een soos die ander, hê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alle ander graanoffers, met of sonder olyfolie, moet verdeel word onder al die priesters en hulle seuns.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En elke spysoffer, met olie gemeng of droog, aan al die seuns van Aäron kom dit toe, aan die een so goed as aan die ander. |
| Afrikaans 1983 | “Elke graanoffer wat met olie aangemaak is, en ook dié sonder olie, kom egter die seuns van Aäron toe, sonder voorkeur.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke ander graanoffer, of dit nou met olyfolie klam gemaak of droog is, kom al die seuns van Aäron toe, gelykop verdeel tussen hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke ander koring-offer, die koring-offer wat hulle met olyf-olie gemeng het, en die koring-offer wat droog is, behoort aan die priesters van die nageslag van Aäron, enige een van hulle kan dit kry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die ander graanoffers, of dit nou met olie gemeng is of nie, behoort egter aan al die dienaars uit Aäron se familie.” |