Leviticus 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net so is dit die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is die voorskrifte vir die skuldoffer, wat ’n baie heilige offer is.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.
Afrikaans 1983 “Die skuldoffer is 'n besondere gewyde gawe. Die reëlings daaroor is soos volg:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Dit is die voorskrifte vir die •hersteloffer: Dit is besonder heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Dit is wat die priesters met die skuld-offer moet doen, die skuld-offer is hoog-gewyd:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier volg nog reëls vir die offer wat vir die Here gebring word om vir die skuld te betaal: “Hierdie offer behoort uitsluitlik aan die Here.