Leviticus 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here vir Moses gesê:
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Die Here het vir Moses gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het met Moses gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [8-9] Die Here het verder ook nog vir Moses beveel om aan Aäron en sy seuns voorskrifte te gee vir die offers wat verbrand moet word: “Dit moet heelnag in die vuur op die altaar gelos word tot die volgende oggend toe. Die vuur op die altaar moet die heeltyd bly brand.