Leviticus 6:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die manlike onder die priesters moet daarvan eet; dit is hoogheilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Net mans in die familie van die priester mag van die offervleis eet, want dit is heilig.
Afrikaans 1933/1953 Almal wat manlik is onder die priesters, mag dit eet; dit is hoogheilig.
Afrikaans 1983 Enige manlike persoon onder die priesters eet van die sondeoffer. Dit is 'n besondere gewyde gawe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Enige manlike persoon uit die priesterfamilie mag daarvan eet. Dit is besonder heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Priester, 'n man of 'n seun, mag van die vleis eet. Die vleis is hoog-gewyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mans wat by die tent werk, mag van die vleis eet. Dit is geheel en al afgesonder vir die dienswerk by die tent van die Here.