Leviticus 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die wet van die spysoffer: die seuns van Aäron moet dit voor die aangesig van die HERE berei, voor die altaar.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is die instruksies vir die graanoffer. Aäron se seuns moet hierdie offer vir die Here voor die altaar bring.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die wet van die spysoffer: Die seuns van Aäron moet dit voor die aangesig van die HERE voor die altaar bring,
Afrikaans 1983 “Die reëlings oor die graanoffer is soos volg: een van Aäron se seuns bied dit vir die Here aan voor die altaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘En dit is die voorskrifte vir die •graanoffer: Die seuns van Aäron moet dit na die voorkant van die altaar voor die Here bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En dit is wat die priesters met die koring-offer moet doen: 'n Priester van die nageslag van Aäron moet die offer naby die altaar bring voor die Here,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die aanwysings vir die graan wat vir die Here gebring word, is soos volg: “Aäron se seuns wat by die tent werk, bring die graan na die offerplek toe daar voor die Here.