Leviticus 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vuur sal altyd op die altaar brand; dit sal nooit uitgaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou, die vuur op die altaar moet te alle tye bly brand. Dit mag nooit uitbrand nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Vuur moet gedurigdeur op die altaar aan die brand gehou word; dit mag nie doodgaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Die vuur moet aanhou brand op die altaar; dit mag nie doodgaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vuur op die altaar moet voortdurend aan die brand gehou word en mag nie uitbrand nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar moet altyd vuur wees op die altaar, dit mag nie doodgaan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vuur moet altyd aan die brand bly daar op die altaar. Dit mag nooit doodgaan nie.” |