Leviticus 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet sy klere uittrek en ander klere aantrek en die as buitekant die laer na 'n rein plek uitbring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan moet die priester weer sy gewone klere aantrek en die as na die buitekant van die kamp toe dra na ’n plek wat daarvoor afgesonder is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna moet hy sy klere uittrek en ander klere aantrek, en die as buitekant die laer op 'n rein plek uitbring. |
| Afrikaans 1983 | Hy trek sy klere uit en trek ander klere aan en bring die vet buite die kamp na 'n rein plek toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna moet hy sy klere uittrek en ander klere aantrek. Hy moet die vetterige as na 'n rein plek buite die kamp neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet hy sy klere uittrek en ander klere aantrek en hy moet die vet na 'n rein plek buite die kamp bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan trek hy die spesiale klere uit en trek weer sy gewone klere aan. Hy vat die vet uit die kamp uit weg na die plek wat daarvoor eenkant gesit is buite die kamp. |