Leviticus 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is 'n skuldoffer; hy het beslis oortree teen die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is ’n skuldoffer, want hulle was skuldig aan ’n oortreding teen die Here.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is 'n skuldoffer; hy is sekerlik skuldig teenoor die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die skuldoffer, die skuldoffer wat hy aan die Here bring.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is 'n hersteloffer. Hy was beslis skuldig voor die Here. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dit is die skuld-offer, wanneer iemand regtig skuldig is voor die Here.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die offer wat hy gebring het vir sy skuld by God herstel dan die oortreding wat hy teen die Here begaan het.” |