Leviticus 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die twee niere en die vet wat daarop is, wat by die sye is, en die sel bokant die lewer, met die niere, moet hy wegneem;
Afrikaans (NLV) 2011 die twee niere met die vet rondom en ’n deel van die lewer.
Afrikaans 1933/1953 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem
Afrikaans 1983 die twee niere met die vet aan wat teen die kruis is, en die punt van die lewer wat saam met die niere verwyder word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sowel as die twee niere met die vet daaraan wat teen die kruis lê. Die lewerlob moet hy saam met die niere verwyder,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die twee niere saam met die niervet aan die kruis, en die punt van die lewer wat hy saam met die niere uithaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sny ook die twee niere en die vet wat daaraan is, by die kruis uit en die vet van die niere wat by die lewer is.