Leviticus 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet al die vet van die sondofferbul daaruit afhaal; die vet wat die binnegoed bedek, en al die vet wat aan die binnegoed is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester moet vervolgens alle vet verwyder rondom die binnegoed van die bul, |
| Afrikaans 1933/1953 | en al die vet van die sondofferbul moet hy van hom aflig, die vet wat oor die binnegoed lê, en al die vet wat aan die binnegoed is, |
| Afrikaans 1983 | Hy verwyder ook al die vet van die sondeofferbul, die vet wat die binnegoed bedek, dié aan die binnegoed self, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een wat die offer bring, moet ál die vet uit die bul vir die reinigingsoffer uithaal: die vet wat die binnegoed bedek en al die vet aan die binnegoed, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet hy al die vet van die sonde-offerbul uithaal. Dit is die netvet, die vet aan die binnegoed, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vervolgens slag hy al die vet van die bul uit wat hy vir sy sonde gebring het: die vetlaag aan die binnekant en die vet aan die binnegoed self. |