Leviticus 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester wat gesalf is, moet van die bloed van die bul neem en dit na die tent van samekoms bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoëpriester moet van die bloed van die bul in die tent van ontmoeting invat, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet die gesalfde priester van die bloed van die bul neem en dit na die tent van samekoms bring, |
| Afrikaans 1983 | Dan vat die gesalfde priester van die bul se bloed, bring dit na die tent van ontmoeting toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan moet die gesalfde priester van die bul se bloed neem en dit in die Tent van Ontmoeting invat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet die gesalfde priester van die bloed van die bul neem en hy moet dit bring na die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy vat dan van die bloed van die bul en gaan daarmee in die tent van ontmoeting in. |