Leviticus 4:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet sy hand op die kop van die sondoffer lê en die sondoffer slag in die plek van die brandoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle moet hulle hand op die kop van die sonde-offer lê en dit slag op die plek waar die brandoffer geslag word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy moet sy hand op die kop van die sondoffer lê en die sondoffer slag op die plek van die brandoffer. |
| Afrikaans 1983 | Hy sit sy hand op die offerdier se kop en slag dit op die plek waar die diere vir die brandoffer geslag word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy moet sy hand op die kop van die reinigingsoffer lê en dit op dieselfde plek as die brandoffer keelaf sny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet sy hand op die ooi se kop sit en hy moet die ooi slag op die plek waar hulle die brandoffer-diere slag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sit sy hand op die dier se kop. Hy slag dit op dieselfde plek waar die diere wat verbrand word, ook geslag word. |