Leviticus 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy moet al sy vet van hom wegneem en dit op die altaar aan die brand steek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priester moet al die vet van die dier uitsny en dit op die altaar verbrand,
Afrikaans 1933/1953 en hy moet al die vet van hom aflig en op die altaar aan die brand steek
Afrikaans 1983 Hy verwyder ook al die vet van die dier en verbrand dit op die altaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die vet moet hy uit die bul uithaal en dit op die altaar verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet hy al die vet uithaal wat in die bul is en hy moet dit op die altaar verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy vat ook al die vet van die bul en verbrand dit op die altaar.